
My een wens was van Ghillie se boeke…
Is daar iets lekkerder as rakke en rakke vol kookboeke…en om met die regpak en organisering tyd te hê om weer ‘n gunsteling te ontdek.
Ghillie Basan se Saffron & Sumac lê al vir dae langs my. By een
Where it is Colourful. Creative. Slightly mad at times…
Life is a riddle. A puzzle . At least mine is. But a pleasant. Interesting one. Colourful. Creative. Slightly mad at times…with a constant search for the right pieces to fit.
Pondering for months about the look and feel of this page one sentence popped up over and over again. First in a Netflix movie. Then in a Book. On Instagram . The penny dropped and I realized it fitted like a long lost puzzle piece.
Dolce far niente… ’ the sweetness of doing nothing’. It is finding joy and contentment in simple things. Enjoying life at a natural pace. Being with yourself in a moment of inner peace. Just savouring the present moment without feeling the urge to produce. To impress with busyness.
It has taken me a good 70 years to finally reach a place of some inner peace. Of knowing who and what I want and need in my life.
My new cookbook, aptly named: Bella’s Kitchen contributed in a significant way to finding missing pieces of my puzzle. It allowed me to just be me. To tell my story my way.
May you experience a DOLCE FAR NIENTE moment when reading this page and just savour the few minutes you spend with me.
Have a beautiful day filled with moments of magic and joy!
Bella Isabella.
Every recipe has a story. Every gathering leaves a memory.
In Bella’s Kitchen, Isabella Niehaus invites you into the moments, people, and places that have shaped her life, from childhood in the Free State to long-table lunches, treasured friendships, and the joy of sharing food. More than a cookbook, it’s a celebration of South African hospitality, seasonal cooking, and the connections we create around the table.
Join Bella at an upcoming event, or bring the story home with your own copy.

















Is daar iets lekkerder as rakke en rakke vol kookboeke…en om met die regpak en organisering tyd te hê om weer ‘n gunsteling te ontdek.
Ghillie Basan se Saffron & Sumac lê al vir dae langs my. By een

Vir my is daar altyd iets só spesiaal aan ‘n glas vonkelwyn. ‘n Glas bubbles..of soos ‘n kosbare vriendin Karina Briers Louw van die wynlandgoed Eenzaamheid sê : SKUIMWYN. Yskoud in ‘n mooi glas. Die outydse kelkie. Geinspireer deur Marie

Hierdie is my die weergawe van ’n Puttanesca sous. Dit oorspronkelike resep word met ansjovis gemaak. En uie. Die sous het sy ontstaan in Napels gehad en is deur die dames van die nag gemaak. Daar is verkillende verhale gekoppel
R520 plus R80 versending
R520 plus R80 courier.
Digital copy R220
R575 plus R80 versending
R575 plus R80 courier cost
Die lewe bly ’n legkaart. Elk sy eie prent. Jy self kies die grootte. Soms val al die stukke in plek. Die perfekte prent. Bes moontlik word dit teruggesit in die boks. Vergete saam met kiekies . En ou posseëls. ’n Stuk fluweel lint. Dalk ’n boodskap uit ’n krismis cracker. ’n Speelding uit ’n lucky packet. Niks van waarde net herinneringe.
My legkaartstukke lê vasgepen in tientalle A4 of A5 notaboekies. Sinne. Paragrawe. Hier en daar collages van waarhede agter op ’n Hulette’s pakkie suiker. ’n Metrokaartjie. Verweerde boodskappe wat my kind agterop ’n Pick ’n Pay slippie vir my geskryf het. Dié bêre ek soos goud. Ek het altyd geglo my Duinhuis is die laaste dele van my legkaart. Dat my prent uiteindelik al sy trimmings daar sal kry.
Toe nou nie.
Wreed ruk ek toe self my wortels uit. Nooit besef hoe delikaat daai wortelstelsel is nie. Dat jy genoeg grond rondom die wortels moet los vir oorplant. Vir nuwe groei. Vir nuwe lewe.
MYMER is my nuwe aflaaiplek. Gedagtes uit notaboekies. Die nuwe seisoen wat besig is om vlerke te kry.
Nuwe resepte wat getoets word in ’n piepklein kombuis. Ou resepte wat ’n nuwe gesig kry.
Boeke. Wyn. ’n Eetplek wat verbaas. Woorde. Tuinmaak. Dit wil ek als deel…want: dit sal die dinge wees waaroor ek hier in my nuwe ‘abode’ gaan mymer.
Daar is JOY en MAGIC in elke dag. Raap dit op. Maak dit joune. Mymer daaroor
Bella Isabella.
R400 plus R80 versending
Digitale weergawe
R120
Digitale weergawe
R120